By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Dreiers Ifafi

Dreiers is al in 1921 begin. Van toe af het dit gegroei tot die bekendste hardeware en boumateriaal winkel in die Brits area, met takke in Hartbeespoort en Pretoria Noord.

By Dreiers kry jy vriendelike diens, goeie kwaliteit produkte teen bekostigbare pryse en baie spesiale aanbiedinge. Daars ook baie ruim skadunetparkering. Hier stap jy in as kliënt en uit as vriend!

As jy op soek is na hardeware, boumateriaal, huishoudelike toestelle, ingeboude braaiers of wat ookal - Dreiers is die plek vir jou.
Kontaknommer:012 259 1385
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site