By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Dry Cleaning Laundry 4U

Met takke in Durbanville, Plattekloof, Welgemoed, Belville, Stikland en Brackenfell is ”Dry Cleaning Laundry 4U” sedert 1957 die Kaap se top droogskoonmaakdiens.

Sulke ervaring is van onskatbare waarde in dié baie gespesialiseerde bedryf. Buiten droogskoonmaak en wasdienste, doen ”Dry Cleaning Laundry 4U” ook verstellings aan klere, skoenherstelwerk, tapytskoonmaakdienste en die professionele kleur van klere.

Hulle bied 'n gerieflike, bekostigbare en doeltreffende droogskoonmaak- en wasgoeddiens, met verlengde ure, om by jou besige skedule in te pas.

”Dry Cleaning Laundry 4U” – In meeste gevalle kry jy “selfde-dag” diens deur kundige en ervare personeel.
Kontaknommer:021 979 4444
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site