By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Eco Truss Africa

Eco Truss Africa is ’n Trots Suid-Afrikaanse vervaardiger van eko-vriendelike liggewig gegalvaniseerde staal dakkappe, vloerbalke, sonstrukture sowel as  38 mm-daklat en13 mm plafonlat om ’n volledige pakket te lewer.

Eco Truss Africa produkte is ‘n presisie-ontwerpte Scottsdale gedrewe produk, wat aanmekaar vasgebout word vir lewenslange sterkte en kan gemaklik tot en met 30 meter vry-span. Hulle vervaardig alles in hulle eie fabriek. 

Eco Truss Africa lewer 'n hoë diensvlak en waarborg 'n kwaliteit produk wat maklik bou en vinnige omkeertye. Hulle is trots om 'n verantwoordelike verskaffer te wees en bou aan langtermyn-vennootskappe. 

Eco Truss Africa – Kwaliteit met persoonlike diens, spoed en aanspreeklikheid.
Kontaknommer:012 808 0021
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site