By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Ecoproof Africa

Ecoproof Africa, lewer die goedgekeurde Ecoproof waterdigtingsproduk. Verder doen hulle ook evaluerings en installasies.

Jaques du Plessis het vyf jaar gelede die oorspronklike swart waterdigting uit Britanje ingevoer, maar gou besef die aanvraag in Suid-Afrika is vir verskillende kleure. 

DuGill is toe gestig om gekleurde, Ecoproof rubber waterdigtingsprodukte, 
te vervaarding. Ecoproof Rubber kan op enige tipe dakoppervlak met net ‘n kwas of bespuiting aangewend word en is nou ook beskikbaar vir die selfdoen-entoesias in 5 liter en 20 liter houers.

Ecoproof – net een keer - die enigste keer.
Kontaknommer:011 894 3484/082 825 9961
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site