By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Emis

Emis Security op Heidelberg, Gauteng, is ‘n ervare sekuriteits-maatskappy wat oor ‘n 24-uur bemande beheerkamer met opgeleide gewapende-reaksie eenhede beskik.

Met sewe-en-twintig jaar ervaring, spesialeer Emis Security in sekuriteitsalarm-installasies waaronder die innoverende “Videofied,” ‘n gevorderde Internet-basis video-verifiëringstelsel, sowel as hekmotors, elektriese heinings en ander sekuriteitsmaatreëls. 

Installering word professioneel verrig deur SAIDSA-opgeleide tegnici, en die maatskappy bied gehaltedienste en produkte om gemoedsrus te verseker.
Kontaknommer:016 341 3131
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site