By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Eric Barnard Meubels

Eric Barnard Meubels in Pretoria voorsien huishoudelike meubels, is die grootste Sealy Posturepedic handelaar in Suid-Afrika en een van die grootste handelaars wat La-z-Boy produkte verskaf. 

Hulle bied onder meer ‘n besonder wye verskeidenheid uitskopstoele en Cloud 9 beddens en matrasse. 

Eric Barnard Meubels verskaf topgehalte produkte en beskik oor die tegnologie en bronne om enige produk te bestel volgens kleur, styl en kombinasie mits dit so vervaardig word. 

Hulle is ‘n groot leweransier aan lodges en gastehuise asook die versekeringsbedyf. 

Hulle afdeling Brothers Arms bied aan sportskiet en jagverwante entoesiaste produkte soos teleskope, doppe, punte, herlaaitoerusting, klere, messe en meer. 

Hulle beskik oor hul eie vloot afleweringsvoertuie met ‘n reputasie vir stiptheid. 
Kontaknommer:012 333 9899
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site