By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

FNE Plumbing & Electrical Services

FNE Plumbing & Electrical Services is 'n vlak 4 SEB-bydraer en bied uitsonderlike diens deur gekwalifiseerde en toegewyde personeel. Hulle streef daarna om diens te lewer volgens hul kernwaardes van: betroubaarheid, klantetevredenheid en mededingende pryse.

FNE installeer slegs SABS goedgekeurde produkte. Hulle spesialiseer in sonkrag, lugversorging, loodgieterswerk, elektriese werk, volledige geboue en instandhouding. 
FNE bied ook 'n na-uurse diens sonder bykomende koste.

FNE doen COC sertifikate vir beide loodgieterswerk en elektriese werk. Hulle is bekend vir hulle noemenswaardige projekte vir groot maatskappye soos Kwikspace en Tile Africa.

FNE – Die hele span streef voortdurend daarna om pro-aktief en stiptelik te wees – alles teen mededingende pryse.
Kontaknommer:087 654 4999
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site