By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Faitsch Products

Faitsch Products in die Strand voer hoëgehalte houtvuur-kaggels in. Hulle bied ‘n uitgebreide reeks Duitse kaggels aan, wat vrystaande, ingeboude en pasgemaakte kaggels insluit. En hulle verskaf skoorsteen-onderdele van alle groottes, sowel as onderdele en spesiale Silicium isolasieplate om pasgemaakte kaggels te bou asook oonde van handgemaakte teëls.

Faitsch glo dat ‘n kaggel nie net as ‘n verwarmer dien nie, maar ook ‘n kunswerk en ameublement is wat tot die waarde van jou huis moet bydra, en by die styl daarvan pas.

Faitsch Products wil graag hul handelaarsnetwerk uitbrei. Kontak hulle vir meer besonderhede.
Kontaknommer:086 000 4126
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site