By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Fechters

Fechters is die bekende meubelmakers in Knysna en die naam kom van George Fechter wat die besigheid al in 1936 begin het.

Fechters vervaardig hoë kwaliteit soliede houtmeubels vir binne en buite gebruik in beide klassieke en moderne style. Fechters vervaardig ook ‘n wye reeks gestoffeerde meubels. 

Hulle vertoonkamer bied ‘n wye verskydenheid van dekor en bykomstighede asook ‘n kundige span om te help met binnehuise ontwerp en versiering. 

Die feit dat Fechters self ontwerp en vervaardig, gee kliënte die geleentheid om meubels doelgebou te laat maak om by hul unieke behoeftes in te pas. Hulle span sal jou help ontwerp, hulle sal dit vervaardig en hulle ervare vakmanne sal dit vir jou bou om te hou.

Fechters – Top kwaliteit produkte, kundige advies en uitstekende naverkope diens.
Kontaknommer:044 382 7294
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site