By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Fibreglass Logic

Fibreglass Logic op Graham Rylaan, Plot 202, Tiegerspoort, Pretoria, ontwerp en vervaardig ‘n wye spektrum van veselglasprodukte deur ‘n handlaminerings-proses.

Die produkreeks van Fibreglass Logic wissel van binnehuis-versiering, glybane vir klimrame tot vervangingsparte vir enige voertuie, pad of 4x4. 

Hulle produseer ook verskeie ombouings-komponente van voertuie; motorfietse; jetski's tot kampeertoerusting en -waens. 

Vanweë die materiaal se goeie eienskappe word dit veral in die mynbedryf gebruik vir veiligheidskerms. 

Veselglas is duursaam, weerbestand en die gebruik daarvan is onbeperk.  
Adres:Pretoria, Gauteng
Kontaknommer:083 272 3919
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site