By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Frame and Décor World

Frame and Décor World doen reeds sedert 2004 raamwerk in Humansdorp.

Vyf jaar gelede is hulle diens uitgebrei en Frame and Décor World spesialiseer nou ook in topgehalte drukwerk op doek, foto- en ‘Fine Art’ Papier.  

Hulle druk ook enige grootes - tot A-Nul-plus is beskikbaar.

Slegs Epson produkte word gebruik wat kleurvastheid waarborg. Altesaam elf kleure ink word gedurende die drukprosesse gebruik.

Verder lewer hulle persoonlike aandag en gee raad oor die verkeidenheid van opsies wat beskikbaar is by beide druk- en raamwerk. Enige drukwerk word boonop landwyd versend.

Frame and Décor World – Produkte van die hoogste gehalte wat met sorg gemaak word. 
Kontaknommer:076 809 5555
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site