By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Furniture Depot

Furniture Depot is 'n nuwe maatskappy met 'n opwindende nuwe produk vir die kantoor, gasvryheid en die huismark, met stoele, balies en kroegstoele. 

Die produk is 'n integrale vel poli-uretaan gevormde skuim. Die ‘n robuuste staalraam word omvorm deur spesiaal geformuleerde poli-uretaan, om 'n dik buitenste vel te skep met 'n sagte binnekant. 

Die geharde buitevel kan konvensionele stoffering vervang en word vervaardig in verskillende kleure om aan te pas by die kliënt se smaak. Dit is 'n gewaarborgde hoë gehalte, lae koste, Suid-Afrikaanse produk.

Furniture Depot – Besoek hulle aanlyn om die hele spektrum van moderne, stylvolle meubels te sien.
Kontaknommer:021 933 2076
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site