By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Gernic Products

Gernic Products in Rosslyn is ’n familiebesigheid wat spontaan in 1985 ontstaan het om verfrollers te maak. Sedertdien het dit net gegroei en vandag vervaardig hulle ’n reeks produkte.  

Die Gernic reeks verfrollers,  Verfkwaste, Besems, Moppe en harke...
Dis goeie, geharde produkte wat jy met gerustheid bo ander produkte kan uitkies. Die vervaardigingsproses bly deeglik en produkte word met die nodige aandag gemaak.

Gernic is bekend vir vinnige en vriendelike diens. Jy kry letterlik die beste produk teen die beste prys, want dit word plaaslik vervaardig. As jy in die Pretoria omgewing is, waarborg hulle aflewerings binne 24 uur. Vir kliënte wat verder weg is, vat dit natuurlik bietjie langer, maar hulle bly steeds die vinnigste.

Gernic Products – besighede sowel as die publiek is welkom. Maak gerus ’n draai hier by hulle fabriekswinkel in Rosslyn.
Kontaknommer:012 541 1806/7
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site