By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Granny Goose

Granny Goose is 'n handelsmerk wat by meeste mense se gedagtes opkom as jy dink aan linne en ‘n lekker nagrus. Met 'n verskeidenheid van byna 25 verskillende kussings en 30 verskillende duvets; kan 'n mens sien dat Granny Goose se kliënt-gesentreerde filosofie van doelgemaakte produkte, meer as 20 jaar later, die kern van hulle produkte bly. Hulle het selfs hul eie slaap-laboratorium begin.

Ja, Granny Goose gee deskundige advies by die keuse van die regte kombinasie produkte om die beste slaap te verseker. ’n Kwaliteit- en vakmanskapwaarborg rugsteun elke produk en hulle roem hulself op hoogs persoonlike diens. Daar is altyd iemand byderhand om aandag te gee aan jou behoeftes.

Granny Goose - gemaak van die beste natuurlike vulsels beskikbaar in Suid-Afrika, met 25 jaar van vervaardigingskundigheid – dis werklik Suid-Afrika se beste dons- en vere-beddegoed.
Adres:Kaapstad
Kontaknommer:0860 DUVETS (388 387)
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site