By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Handle This

Handle This in die Strand en Hermanus voorsien ‘n verskeidenheid hardeware en monterings vir die hele huis, enige tipe styl bykomstighede. 

Hulle produkreeks sluit handvatsels in enige afwerkings, laailopers, opwasbakke en venstermonterings in. 

Handle This help die kliënt met die korrekte produkkeuse, en bied mededingende pryse en diens met ‘n glimlag. 

Enige een besig met ‘n bouprojek, kan gerus kom inloer, waar Olivia, Suzy en Juan gereed staan om te help. 
Kontaknommer:021 853 5843
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site