By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Heat King

'n Kaggel gee warmte en karakter aan enige huis en 'n goed ontwerpte onthaal area sal nie net bydra tot die waarde van jou huis of vrye tyd nie, maar sal ook jou lewenstyl verbeter. By Heat King hou hulle gesinne al jare lank warm, met die bou en installering van kaggels en braaiplekke waarom jy jou huis kan bou. 

Jy weet hoe erg jou Water en Ligte rekening deesdae is. Hout- en antrasietvure is ekonomies en hierdie goedkoper brandstof kan help om jou hele huis warm te hou. Heat King verkoop en installeer die kaggels, braaie sowel as Bosch en Kwikhot sonkragprodukte teen die mees mededingende pryse.

Heat King versprei 'n hele aantal kaggels, so hier is 'n kaggel van die regte grootte en styl vir jou huis (of selfs jou kantoor.) Geslote, smeulkaggels is die mees ekonomiese, terwyl oop kaggels die perfekte middelpunt vir enige sitkamer is. Heat King verskaf en installeer ook 'n aantal verskillende gasprodukte.

Bring familie en vriende saam met warmte en geselligheid, verskaf deur Heat King.
Adres:Randburg
Kontaknommer:011 791 1150
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site