By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Hermanus Build it

Hermanus  en Overstrand Build It, op onderskeidelik Hermanus en Gansbaai, vorm deel van Build It se driehonderd en twintig winkels landwyd. 

Build It voorsien alle tipes boumateriaal en hardeware. Hulle doen ook sleutel- en glassnywerk en voorsien klip en sand uit hulle eie groewe.

Hermanus Build It, wat 100%  van sonkrag afhanklik is, is sewe dae per week oop en lewer oral in die Overstrand-streek af. 

Daar is ruim veilige parkering by Build It en die winkels bied vinnige, doeltreffende diens met ‘n glimlag. 
Kontaknommer:028 312 3898
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site