By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Hydro Rubber

Hydro Rubber is ‘n topgehalte, hoogs veelsydige, water-gebaseerde, UV-bestande waterdigtingsproduk. Die hoofkantoor en vervaardigingsaanleg is in Vereeniging, maar daar is 30 aktiewe franchise takke landwyd, wat die produk op alle soorte dakke aanwend.

Die ‘Hydro’ in hulle naam staan vir die waterbasis en ‘Rubber’ verteenwoordig die Rubber Latex wat gebruik word in die vervaardigingsproses.

Dit word met ‘n luglose spuit toegedien. Dit beskerm ook teen korrosie en is eko-vriendelik en bevat geen lood nie.

Hydro Rubber werk veilig – geen vlambare middels of gifstowwe word gebruik nie en die aanwending is ‘n skoon proses met geen afval wat verwyder moet word nie.

Hydro Rubber – vir die beste waterdigting van residensiële- en industriële dakke.
Kontaknommer:SMS/WhatsApp: 063 657 3873
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site