By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Hydrofire

Hydrofire het begin met fokus op sentrale verhitting waar water deur jou kaggel verhit word en deur die hele huis versprei word, hetsy deur middel van Hidroliese ondervloerverwarming of via Italiaanse aluminiumstelsels.

Ten spyte van die installering, invoer en berging van al die komponente vir Sentrale Verhitting, doen Hydrofire ook die invoer en installasie van geslote verbranding-kaggels, vlekvrye staal skoorstene en beton buite-braaiers en kaggels. 

Kliënte kan 'n goeie ervaring van kundige personeel verwag wat uiters goed opgelei is. Jy kry 'n baie goeie gehalte produk teen ongeveer die helfte van die koste, in vergelyking met baie ander plekke. 

Hydrofire - 'n waardetoevoegingservaring. Met hulle nuwe tak in Johannesburg, kan hulle dienste dwarsoor die land lewer. 
Kontaknommer:Kaap: 021 510 0980 / JHB: 010 615 0899
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site