By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

InStyle Projects

InStyle Projects is ‘n familiebesigheid en het die afgelope 22 jaar in die Tuinroete en Mosselbaai area, ‘n reputasie opgebou van professionele kundigheid ten opsigte van hoë kwaliteit bou-, restorasie- en teëlwerk. 

Met Instyle Projects kan jy verseker wees van ’n span goed opgeleide ambagsmanne wat al sedert 1994, meer as 1,5 miljoen vierkante meter se teëls gelê het. 

Hier is in diepte kennis van die nuutste metodes, deeglike produkkennis en voortdurende opleiding van die span ambagsmanne wat altyd ‘n hoë kwaliteit diens en produk lewer. 

InStyle Projects - Hulle doelwit is algehele tevredenheid vir elke kliënt, maak nie saak hoe groot of klein die projek is nie.
Adres:Mosselbaai
Kontaknommer:079 644 5045
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site