By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Integrated Energy & Environmental Solutions

IEES vervaardig laedruk veselglas warmwatertenks, met ‘n hoëdruk  hitte-uitruiling spiraal-element, gekoppel aan energiebronne soos elemente, hittepompe en sonpanele.

Die voordele is: Onmiddelike besparing op kragverbruik, minimale instandhouding, ‘n oorvloed warm water, ‘n lewensduur van 10 jaar en meer en geen gebarste geysers of skade aan jou huis se dak en plafonne nie. Een tenk vervang al die geysers en met die kringstelsel, het jy “hot water on demand” in elke badkamer en kombuis.

Integrated Energy & Environmental Solutions – doelgemaakte produkte vir elke kliënt.


Kontaknommer:082 866 2322
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site