By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Interactive Security Consultants SA

Interactive Security Consultants SA is gestig in 1995 en het gegroei tot die meer as 2000 werknemers vandag.

Die maatskappy maak gebruik van 'n ten volle toegeruste opleidingsentrum op hul plaas, Nyala Falls - 40 kilometer buite Groblersdal. Dit maak voorsiening vir die keuring van kandidate met ondervinding wat geskik is vir die kliënte se spesifieke behoeftes.

Interactive Security spog ook met ‘n uitsonderlike anti-stropings eenheid wat deeglik opgeleide kenners op die gebied is – iets wat jy nie by enige sekuriteitsfirma sal kry nie.

Met Interactive Security Consultants kry jy professionele diens, persoonlike aandag en topbestuur betrokkenheid.

Interactive Security Consultants - alles van byeenkomsbestuur tot oproerbeheer en anti-stroperyspanne... besoek hulle webwerf vir volledige besonderhede.
Kontaknommer:0861 070 007
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site