By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Inyati Boorwerke en Waterpomp Groep

Inyati Boorwerke en Waterpomp Groep in Pretoria is sustermaatskappye wat ‘n omvattende diens lewer met die boor en installering van boorgate en waterstelsels. Hulle streef daarna om elke kliënt op die mees bekostigbare en effektiewe manier by te staan.

Hulle help met die aanwys van water deur middel van ‘n 3D ondergrondse grafiese program met ‘n 95% suksessyfer, verrig die boorwerk,  die boorgat opbrengstoets – om die hoeveelheid liter water per uur te bepaal, asook die herstelperiode van die boorgat. Verder word analise uitgevoer om te bepaal of die water veilig is vir menslike gebruik en indien nie, watter behandeling dit wel bruikbaar kan maak. 

Daarna volg installering van ‘n watersisteem, wat jou in die posisie kan plaas om self-onderhoudend te wees.  Jou besparing op jou maandelikse waterrekening betaal jou watersisteem terug. 

Inyati Boorwerke en Waterpomp Groep voorsien goeie advies, bied ‘n alles-in-een gehaltediens, en stap die ekstra myl vir hulle kliënte.
Adres:Pretoria, Gauteng
Kontaknommer:Inyati Boorwerke: 012 940 0507 en Waterpomp Groep: 012 940 0511
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site