By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Jansen Houtwerke

Jansen Houtwerke bestaan sedert 1988 en spesialiseer in kombuis-uitlegte en ontwerpe, asook die bou en installasie daarvan.

Presies dieselfde geld vir Jansen Houtwerke se slaapkamerkas uitlegte en vakmanskap. 

Hulle werkswinkel het 3 CNC masjiene wat menslike foute en faktore minimaliseer.

Jansen Houtwerke – persoonlike aandag, tevrede kliënte en die versekering van net die beste komponente en kwaliteit vakmanskap.
Kontaknommer:016 987 3473
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site