By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Kenitex Coatings

Kenitex Coatings bestaan al van 1963 af en is baie bekend in Suid-Afrika as ‘n taai en volhoubare muurbedekking. 

Kenitex is spesialiste in beskermende verfdekkings vir alle tipes mure, dakke, staal en dan voorsien hulle ook nog in jou waterdigtingsbehoeftes. 

Hulle unieke voorbereidingstegnieke soos meganiese afskuring en sandblasing, gevolg deur hulle hoë-druk spuitverftegniek, sal jou jare se gemoedsrus gee.

Kenitex Coatings bied langtermyn-oplossings en die betrokke bestuurders is altyd op terrein om ‘n kundige oog te hou.

Doen dit net een keer met Kenitex Coatings – hulle spuit om te hou.
Kontaknommer:072 445 6502
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site