Knysna Paving & Steelworx Unlimited
Knysna Paving & Steelworx Unlimited is 'n maatskappy wat bekend is vir topgehalte plaveisel, staalwerk-installasies en ontwerpe. Hulle benader elke taak groot of klein met trots en is bekend vir hulle aandag aan detail.
Elke stap van die plaveisel- of staalwerk- proses word uitgevoer deur hulle in-huis spanne, om top gehalte te verseker.
Van opritte tot stoepe en poele en keermure - hulle doen letterlik alles.
By Knysna Paving and Steelworx Unlimited, is ontwerpe meer as prakties; hulle is mooi.
Knysna Paving & Steelworx Unlimited – kwaliteit diens, aandag aan detail en buigbaarheid – na-ure dienste is ook beskikbaar.