By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Lawnmower Mecca

Sentraal in Tableview is die Lawnmower Mecca. Dié familie-besigheid bestaan al vir meer as 40 jaar. As jy ‘n pragtige tuin wil hê – is dit net die plek vir jou gereedskap.

Lawnmower Mecca spesialiseer in “Stihl” en “Professional” produkte en buiten die verkope van net die beste in tuinbougereedskap, het hulle ook ‘n diensstasie om alles vir jou in stand te hou. Hulle bied kwaliteit vakmanskap met deeglik opgeleide kleinmotor werktuigkundiges.

Lawnmower Mecca is ‘n trotse lid van die “Outdoor Power Product Association of South Africa” en ge-akkrediteerde “Stihl” handelaars. 

Onnodig om te sê kry jy kwaliteit en net die beste na-verkope diens. Lawnmower Mecca - jou eenstop grassnyer spesialis.
Adres:Tableview, Kaapstad
Kontaknommer:021 557 4851
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site