By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Leakfind

Leakfind vind lekkasies in watertoevoer sowel as water-afvoerpypnetwerke met hulle hoë gehalte toerusting. Nadat lekkasies opgespoor is, bied hulle ook alle nodige dienste om herstelwerk uit te voer – insluitend pypvernuwings met NuFlow tegnologie – ingevoer uit Kanada.

Lekkasies word opgespoor met ‘n gas wat in die pype gespuit word en spesifieke toerusting wat die gas opspoor. Lekkasies kan ook opgespoor word met infrarooi kameras wat temperatuur-verskille optel en akoestiese gehoortoestelle waarmee lekkasies gehoor word.

Leakfind-NuFlowSA, vir bouwerk, teelwerk, verfwerk, drein ontblokking, algemene loodgietersdienste, boomwortel-verwydering en CCTV kamera-inspeksies van rioolpyp netwerke.
Kontaknommer:021 551 4894
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site