By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Len-Cha Dakkonstruksie

Len-Cha Dakkonstruksie vervaardig sedert 1997 dakkappe en doen ook die oprigting en installering van dakkappe en dakbedekkings.

Afgesien van die feit dat hulle lekker sentraal geleë is in Midrand, bied hulle ook ervaring, gekoppel aan hulle puik produkte. Hulle doen alles met ’n vinnige omkeertyd en lewer ook altyd betyds af. 

Kortom – hulle dakkappe is gemaak om te hou. 

Len-Cha dra die bekroonde sertifikaat van bekwaamheid van die instituut vir houtkonstruksie, wat die kwaliteit van hulle produk verseker. Hulle is al vir jare as een van die TOP 10-dakkappers in Suid-Afrika aangewys.  

Len-Cha Dakkonstruksie – Van groot korporatiewe bouprojekte tot privaat residensiële strukture. Kontak hulle gerus.
Kontaknommer:011 316 4351/3
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site