By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Light City Mosselbaai

Light City Mosselbaai is net oorkant die Langeberg Mall en dis dié plek vir ligte en elektriese toebehore – of jy nou Jan Publiek, of ‘n elektrisiën is.

Light City neem goeie diens ‘n stappie verder met terreinbesoeke op boupersele en samewerking met argitekte vir kundige voorstelle.

As gevolg van kragonderbrekings en beurtkrag is Light City op hoogte van alle LED tegnologie en sal graag kliënte wil help aangesien al hoe meer mense oorgaan na Son- en kragbesparende produkte.

Light City Mosselbaai – hulle personeel is deeglik opgelei en staan altyd reg om jou by te staan. Maak ‘n draai en ervaar self hulle persoonlike en vriendelike diens.
Kontaknommer:044 695 0063
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site