By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Luckys Discount Centre

Luckys is sinoniem met die Suidkus. Luckys Discount Centre wat op Manaba Beach op die laer suidkus van KwaZulu-Natal geleë is, is ‘n groot kleinhandel afdelingswinkel. 

Hulle spesialiseer in meubels en toestelle, klerasie en hengeltoerusting wat in al die behoeftes van beide plaaslike mense en vakansiegangers voorsien. 

Luckys is trots op hul gehalteprodukte en puik, persoonlike diens. Hulle produkte word plaaslik en internasionaal verkry en sluit met-die-hand-uitgesoekte meubelstukke in. 

Luckys Discount Centre lewer landwyd af, altyd met gewaarborge vriendelike diens.

Sny na Logo
www.luckys.co.za

Adres:Manaba Beach
Kontaknommer:039 317 3036
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site