By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Midas Earthcote Tygervallei

Midas Earthcote Tygervallei verskaf ‘n wye verskeidenheid van verf en waterdigtingsmateriale. Hulle dienste sluit in, tegniese advies, spesifikasies vir verfkontrakteurs en probleemoplossing. 

Kliënte wat hier by hulle kom koop kan gesofistikeerde topklas produkte en wêreldgehalte kliëntediens verwag. Sean is vir meer as 25 jaar in die verfbedryf en is al ‘n bekende persoonlikheid. Hy is bekend vir sy tegniese kennis van verskeie produkte en vir sy intergriteit. Ryan het 20 jaar se bestuurservaring in waterdigting en is hier aan die stuur van sake.

Midas Earthcote Tygervallei is uniek omdat hulle beide verfprodukte en waterdigting-materiale verkoop en ook vele ander gespesialiseerde produkte bied – alles gekoppel aan bobaas tegniese advies.

Midas Earthcote Tygervallei – ’n winkel waar kontrakteurs en kliënte ’n oplossing vir elke probleem, onder een dak kan kry.
Kontaknommer:021 910 0134
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site