By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Mini Build

Mini Build in Ooseinde, Rustenburg staan reg om jou met enige boubenodigdhede en hardeware te help. En hulle doen moeite vir kliënte – hulle was die eerstes in Noordwes om byvoorbeeld klein hoeveelhede 1.5 kubieke meter “Readymix”, te voorsien. 

Mini Build voorsien alles – sand, stene, plaveistene, dakteels, sement, ‘crusher’ produkte, ‘stop nonsense’, ‘readymix’ en net so ‘n wye reeks hardeware.

Mini Build is geskoei op kliëntediens en enige Rustenburgers wat hulle nog nie besoek het nie word uitgedaag om hulle produkte en diens op die proef te stel.

Hier kry jy flink, professionele diens by personeel wat die bedryf ken. Mini Build hou net die beste produkte in voorraad, lewer vinnig af en hou hulle pryse bekostigbaar.

Mini Build – die vinnigste aflewering en die grootse verskeidenheid stene in Rustenburg.
Kontaknommer:014 596 5180
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site