By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Pelican Systems

Pelican Systems met sy hoofkantoor in Durban  en ‘n tak in Pietermaritzburg voorsien  kommersiële en residensiële interieure  oplossings, waaronder ongedekte en pleisterplafonne, stapelmure en brandmure, toegangsvloere sowel as hout-, aluminium-  en vuurdeure.

Die sukses van Pelican Systems is te danke aan gehalteprodukte, puik diens, betroubaarheid en innoverende maatreëls wat tyd en geld spaar. 

Pelican Systems gaan graag in vennootskap met sy klante op elke projek, verleen uitsonderlike diens en help hulle om van die een projek na die ander ‘n sukses te maak. 

Besoek hulle webwerf pelican.co.za vir ‘n volledige lys voorraadhouers en produk- en stelsel-informasie. 

Pelican Systems is volkome toegewyd tot die skep van omgewings – dis vir hulle lekker om te sien hoe geboue lewe kry!
Kontaknommer:031 563 7307
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site