By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Pennypinchers Timbercity Witbank

Pennypinchers/Timbercity Witbank is lekker sentraal geleë op die hoek van O. R. Tambo en Longfellow. Met hardeware ervaring sedert 1995 is die kanse skraal dat jy nie hier sal regkom nie.

Hulle het alle bou en hardeware-produkte om huis te bou of op te knap – van die fondasie tot kappe en afrondingswerk. 
Verder het hulle ook verf, teels, kombuiskaste, loodgieterbenodigdhede en ‘n volledige elektriese afdeling.

Ja-nee, uitstekende kliëntediens kom eerste by Pennypinchers/Timbercity Witbank – als gekoppel aan goeie gehalte produkte. Hulle passie gaan nie net oor diens nie, maar ook oor hulle gemeenskap.

Pennypinchers/Timbercity Witbank – gerugsteun deur die Steinbuid-Steinhoff Groep maatskappye.
Adres:Witbank
Kontaknommer:013 692 7072
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site