By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Piet Retief Mica Hardware

Piet Retief Mica Hardware, is natuurlik die “Doen dit Self” kenners op die dorp. Mica is die tuiste van "Kom ons wys jou hoe" en een van Sub-Sahara-Afrika se grootste hardeware konsessies. 

By Mica spesialiseer hulle in hardeware, elektriese gereedskap, verf, tuin, swembadsorg, bouvoorraad, badkamers, buitelug en nog baie meer.

Sedert 1984 word hier in Markstraat net die beste diens gelewer. Met die Mica steun van meer as 260 Nasionale winkels is dit moontlik dat net die beste waarde op die rakke kom, teen sakpaspryse vir die publiek.

Piet Retief Mica se kliënte geniet goeie diens op kwaliteitprodukte met flinke aflewerings . Daar is eenvoudig geen ander keuse wanneer dit kom by ‘Doen-dit-Self’ en hardeware behoeftes nie – die verf-afdeling kan vir jou tot 50 000 kleure meng.

Piet Retief Mica – vinnig, vriendelik en net die beste in voorraad.
Adres:Piet Retief
Kontaknommer:017 826 0799
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site