By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Plantation Shutters

Sedert 2000 werk Plantation Shutters saam met bekende argitekte, ontwerpers en huiseienaars om aantreklike hout ‘shutters’ en sekuriteit-shutters te skep, wat waarde aan elke huis toevoeg.

Hulle bied die toonaangewende persoonlik- ontwerpte, verstelbare, luukse venster en deur, shutters en verdelers, gemaak van net die beste soliede hardehout of aluminium.

Plantation Shutters verseker dat die kliëntervaring uitsonderlik is, aangesien alle elemente van die proses in-huis gedoen word en 'n toegewyde span na elke kliënt omsien. 

Van die eerste ontwerpskonsultasie tot by die installasie en na-verkope diens is hulle fokus op die tevredenheid van die kliënt.

Pragtige en funksioneël - Plantation Shutters bring elegansie en styl in jou huis. Met ervare en persoonlike diens stel Plantation Shutters die standaard.
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site