By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Polemart

Polemart in Randfontein het in 2007 ontstaan vanweë die behoefte vir kwaliteit behandelde houtprodukte en bou-materiaal.

Hulle lewer gehalte SABS/SATAS ge-akkrediteerde houtpale en ander verwante houtprodukte soos dekplanke, strukturele hout en heiningmateriaal. Verder vervaardig Polemart ook veselglasprodukte vir die grasdak- en kinder-klimraam industrieë.

Polemart is trots op die goeie verhoudings wat hulle met hul kliënte opbou. Die dienslewering is uiters professioneel en hulle streef om produkte so bekostigbaar as moontlik te hou.  

Die Polemart bonus is hulle kundigheid uit die jare se ervaring in die houtbedryf. Hulle is gereed om te help met enige navrae en benodigdhede.

Polemart – Vriendelike en spoedige diens teen die regte prys.
Kontaknommer:011 693 1005
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site