By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Premier Shutters and Fires

Premier Shutters and Fires op Hermanus voorsien en installeer ‘n wye verskeidenheid kaggels, braais, blindings en hortjies. Hulle produkte sluit in, geslote-verbranding kaggels en ingeboude en vrystaande braais, sowel as verstelbare Louvre - en aluminium sekuriteithortjies en alle tipes Venesiese en rolblindings.
Premier Shutters & Fires se vakmanskap is op die hoogste standaard en hulle werk word gewaarborg. Hulle bedien die hele Overberg met voltooide installasies van Struisbaai tot Bantrybaai.

Premier Shutters & Fires is ‘n hegte familiebesigheid met verskeie werknemers wat meer as 10 jaar ondervinding van hulle produkte en prosesse het. 
Kontaknommer:028 312 3767
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site