By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Prinro Boumateriale

Prinro Boumateriale – is jou eenstop-winkel vir alle boumateriale en hulle sal letterlik uit hulle pad uit gaan vir kliënte. Wat destyds begin het as ’n pakstoor in Vredenburg is vandag ’n reeks winkels dwarsoor die kontrei.

Hulle vervaardig ook dakkappe en doen die verskaffing en installasie van aliminium vensters en deure. 

Prinro se vriendelike diens sluit verder in tele-verkope, kredietfasiliteite, verftint-dienste en houtsny- en saag volgens kliëntvoorskrifte.

Prinro Boumateriale – die boumateriaal-familie – daar, net vir jou.
Kontaknommer:022 715 1426
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site