By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Raspro Upholsterers Interior Design & Consulting

Raspro Upholsterers Interior Design & Consulting op Vredenburg spesialiseer in bekleding en stoffering sowel as binneversiering en dekor-ontwerp. 

Raspro Upholsterers behartig die oortrek van meubels, matrasse, kussings en verwante items. Hulle verrig ook dekor-konsultasies en algehele interieur ontwerp van huise, motors en bote. Verder vervaardig hulle meubels volgens spesifikasie en voorsien gordyne en blindings.

Raspro plaas klem op elke kliënt se uniekheid vir ‘n spesiale eindresultaat wat altyd smaakvol en tydloos is. Hulle gebruik net produkte van die hoogste gehalte.

Kliente van Raspro Upholsters kan te alle tye op vriendelike diens en persoonlike aandag staatmaak.

Adres:Vredenburg
Kontaknommer:022 713 5557
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site