By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Retha’s Kitchens

Retha’s Kitchens is in 2001 gestig en op ’n sterk fondasie deur die huidige lede uitgebou tot die gehalte maatskappy wat dit vandag is.  

Retha’s Kitchens het vertoonlokale in Zambesi Rylaan in Pretoria en ook in Lydenburg. Hier help hulle ook kliënte om met behulp van rekenaartegnologie hulle ontwerpe ’n werklikheid te maak.

Hulle voorsien en installeer alles - Kombuiskaste, Slaapkamerkaste, 
Badkamerkassies, 
graniet werksoppervlaktes
en bybehore te kies en te keur.

Retha's Kitchens besit hulle eie fabriek waar ’n skerp oog gehou word op gehalte vervaardiging. Hulle voorsien ook nuttige plat verpakking vir moeitevrye vervoer en installasies - selfs vir die ywerige nutsman.

Retha’s Kitchens – bekostigbare produkte van uitstekende gehalte, met persoonlike diens deur die eienaars self.
Kontaknommer:087 830 2211
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site