By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

RotoTank

RotoTank in Marburg Industriële Gebied, Port Shepstone, is deel van ‘n landwye maatskappy wat ‘n uitgebreide reeks water- en chemiese tenks, silo’s, plastiekprodukte en staal-gietvorms voorsien. 

Die stewige RotoTank tenkreeks sluit in ‘n wye spektrum transporttenks en bo- en ondergrondse stoortenks. Die hoogste gehalte plastiek word daarvoor gebruik en alle tenks gaan deur ‘n streng gehaltebeheerproses. 

Hulle produkreeks sluit ook bybehore, plastiekswembaddens en Koivisdamme in, sowel as watertrogte en hersikleer-vulliskanne. Alle plastiekprodukte word deur ‘n drie tot agt jaar waarborg gedek. 

RotoTank het sy eie gietvormfabriek vir staalverwante produkte en pasmaak-gietvorms. Kliënte se kleurvoorkeure kan geakkommodeer word. 

RotoTank staan bekend vir sy duursame produkte en het ‘n reputasie vir stiptelike diens opgebou. 
Adres:Port Shepstone
Kontaknommer:039 685 7243
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site