By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Rudi’s Choice Marble Studio

Rudi’s Choice se nuwe Rudi’s Choice Marble Studio in Elandsfontein, Johannesburg, is nou oop vir die publiek om hulle oniks, marmer en graniet van die hoogste gehalte te besigtig en uit te soek.

Rudi’s Choice se versameling word per hand deur ‘n deskundige geselekteer, en bestaan uit net die beste marmer-, oniks- en granietblaaie wat wêreldwyd verkry word en nou aan die Suid-Afrikaanse mark beskikaar gestel word.

Omdat elke blad anders is en oor unieke organiese ertsare en gradiënte beskik, beveel Rudi’s Choice aan dat kliënte self hulle blad by die ateljee uitsoek. 
Adres:Serenadeweg 69, Elandsfontein
Kontaknommer:011 822 1350
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site