By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Rugs and Such

Is jy moeg rondgeloop in jou soektog na die perfekte mat vir jou huis?  Sukkel jy met verskeidenheid, groottes, kleure en vorm-opsies? Met Rugs and Such is dit nou iets van die verlede. 

Is jy siek en sat om mat na mat huis toe te bring om te kyk of dit mooi sal lyk, en nog steeds nie seker te wees nie? Was daai dieprooi mat in die winkel nie dalk ‘n beter keuse nie?

Vermy al die moeite deur op die grootste matwebwerf jou mat te kies. Jy stuur dan net ‘n foto van jou kamer vir ‘Rugs and Such’ en hulle sal jou matkeuses op die foto van jou betrokke kamer superimponeer en vir jou stuur. 

Digitale tegnologie maak so ‘n aankoop nou so maklik soos ‘n e-pos. Op die ‘Rugs and Such’ webwerf kan jy, na jy jou besluit gemaak het, jou aankope ook veilig doen en hulle lewer gratis af na enige plek dwarsoor Suid-Afrika.

‘Rugs and Such’ – jou persoonlike digitale matwinkel op die net. Besoek hulle gerus by rugsandsuch.co.za.
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site