By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Safintra

Safintra spesialiseer in staaldak-vervaardiging en dakwerkoplossings. Hulle verwerk hoë-sterkte staal tot geprofileerde plate vir dakke en sybedekking, en verskaf ‘n volledige reeks bybehore soos isolasie, voegskorte en heggingsmeganismes, wat ‘n gepatenteerde reeks insluit. 

Safintra is een van die grootste en mees toonaangewende  maatskappye in die staalbedryf van Suider Afrika. Sewe takke landswyd is toegerus met gekwalifiseerde, deeglik opgeleide personeel.  

Hulle verskaf professionele advies aan klante en beskik oor ‘n ten volle gekwalifiseerde ingenieurs afdeling. 
Kontaknommer:011 740 3038
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site