By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Silk by Design

Silk by Design behartig die invoer en groothandel van hoë gehalte kunsmatige bome, blomme, glasware, en keramiekhouers asook vervaardiging van blommerangskikkings vir meer as 20 jaar.

Hulle vermoë om hoë kwaliteit, pasgemaakte blommerangskikkings te skep, wat permanent in ’n soort hars geset is, het hulle oor die jare hul kompetisie laat uitstof en vandag is hulle die toonaangewers in die bedryf.

Terwyl Silk by Design histories op die groothandelmark gefokus het, het hulle onlangs hulle reeks oopgemaak vir die publiek wat nou produkte direk via hulle aanlynwinkel kan koop by silkbydesign.co.za.
Kontaknommer:031 569 1446
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site