By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Simstone

Simstone in Humansdorp vervaardig en verkoop verskeie betonprodukte, wat ’n wye reeks siviele produkte insluit. Hulle hoofkantoor in Meyerton bestaan reeds sedert 2004.                

Hulle maak onder andere boublokke..., plaveisel..., randstene... en keermure. Dan ook erosieblokke..., stormwater-beheerprodukte... en verskeie produkte vir die landbou. 

Simstone is die enigste verskaffer van nisprodukte soos die Kinaki drinkbakke en “Earthlock” blokke, in die Oos Kaap. 

Verder vervaardig hulle ook die Econodeck 600 rib- en blokstelsel. Simstone beteken; net hoë kwaliteit produkte, vervaardig volgens SANS spesifikasies. Hulle verskaf siviele produkte landwyd, asook aan ons buurlande. Simstone Humansdorp fokus hoofsaaklik op die Oos- en Weskaap.

Simstone – leier in die vervaardiging en verskaffing van betonprodukte.
Kontaknommer:Humansdorp: 042 291 0913/4 / Meyerton: 016 362 2181
Copyright © Ontbytsake 2020 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site