By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Specialised PVC-products

Specialised PVC-products is gestig in Januarie 2003 as gevolg van voortdurende aanvraag van die Regering vir Groen ID-boek omslae en sekuriteitsprodukte soos peutervrye bewysstuk-sakke. Dit het gelei tot die skepping van die PVC Gelamineerde Muurpapierafdeling. Hulle is die enigste maatskappy in Suid-Afrika wat digitaal- drukbare muurpapier vervaardig. 

SPVC het ook uitgebrei na addisionele markte, soos PVC Ringlêer-binders met spesiale fokus op plaaslike vervaardiging en boogkniplêers in verskillende kleure en groottes. 

PVC skryfbehoeftes sluit in knipborde, geen-glip tafelmatte, boekoortreksels, PVC plastieksakkies, visitekaartjie sakkies en houers en reisbeursies. Hulle vervaardiging ook PVC self-klewende produkte soos Lisensiehouers, binne en buite PVC-plate vir die adverteringsindustrie en PVC Mediese Produkte soos voorskote, lakens en kussingslope. 

Specialised PVC-products - Uitstekende gehalte - kortste leweringstyd - bekostigbare pryse.
Kontaknommer:011 839 1839
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site