By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Swans Hardeware

Swans Hardeware in Golfstraat hier in Oudshoorn, se naam kom van die Swanepoels af, wat die besigheid al sedert 1976 bedryf. En met soveel jare se ervaring, loop alles altyd vlot.

Vra liewer wat het hulle nie! 
Hier is kraggereedskap, verf en toebehore vir elke denkbare oppervlakte, tuinbenodigthede, kamptoerusting, elektriese toebehore, alles vir loodgieterswerk en doen-dit-self goeters vir take in en om die huis.

As gevolg van die jare se samewerking tussen die eienaars en die verskaffers, kry Swans Hardeware altyd alles eerste. Die personeel van Swans Hardware streef daarna om altyd die regte produk met die nodige advies vir hulle kliënte te gee.

Swans Hardeware – hulle loop daai ektra myl om jou by te staan met vriendelike diens en betroubare raad en die belangrikste van alles – die beste gehalte teen die beste prys.
Adres:Oudtshoorn
Kontaknommer:044 272 3877
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site